Visie

Om gesonde en sterk dagoudbraaikuikens aan tevrede kliënte te lewer asook om uit te staan in die mark, nie as die grootste of die oudste verskaffer van dagoudbraaikuikens nie, maar die beste!

Missie

Om kliënte deel van ons vere-familie te maak. Ditto-V se bestuur het ‘n passie vir braaikuikens en wil graag dié passie oordra aan opkomende en bestaande groeiers.


Ditto-V Braaikuiken Teler

Ditto-V Braaikuiken Teler is ‘n privaat braaikuiken-teelplaas en -broeiery, geleë tussen Klerksdorp, Leeudoringstad en Bothaville in die Noordwes Provinsie. Sedert 1995 is ons teelouers en braaikuiken-broeiery in volle produksie en vandag lewer ons Arbor Acre Braaikuikens regoor die land en in die buurlande.

Ons het tot die besef gekom dat kwaliteit, diens en goeie groeivermoë van die braaikuikens ‘n tevrede kliënt verseker. Ditto-V Braaikuiken Teler se slagspreuk, “Kwaliteit, Prestasie, Diens”, het dus hieruit ontwikkel.

Vision

To deliver healthy and strong day old broilers to satisfied clients as well as to stand out in the market, not as the biggest or the oldest supplier of day old broilers, but the best!

Mission

To make clients part of our feathered family. Ditto-V’s management has a passion for broilers and want to convey this passion to emerging and existing growers.


About Ditto-V Broiler Breeder

Ditto-V Broiler Breeder is a privately-owned broiler breeder farm and hatchery, situated between Klerksdorp, Leeudoringstad and Bothaville in the North West Province. Since 1995 our parent stock and broiler hatchery performed in full production and today we deliver Arbor Acre broilers across the country and neighbouring states.

We came to the conclusion that quality, service and a good growth potential of the broilers ensure satisfied clients. As such, it should come as no surprise that Ditto-V Broiler Breeder’s slogan is: “Quality, Performance, Service.”

Comments are closed.